Текст песни «Toer Om Die Vloer»

Исполнитель: Brendan Peyper

Текст

Jy lyk nes ‘n boeremeisie en ek’s ‘n boere ou Gee nie om of jy my verlei nie Kom net nader ekke hou van jou Tussen stropers en mielielande Tussen Koring en wintersbrande Vat ons regs vat ons links ploeg ons op en af as jy so heeldag deur my gedagtes draf Vou my arms om jou lyfie gooi jou hande om my nek Glo my dit is nie verkeerd nie As ek en jy me opvreet nie Met jou vellies en jou blou jeans aan Kan jy hierdie boer se hart laat gaan staam maak dit vas maak dit los maak die brieke vas Dis jy wat heeldag deur my gedagtes draf